LegalIq
0800

TESTIMONIALS

Read what some of our members have to say


"Ek het in 2006 by Legal iQ aangesluit. In 2006 het ek R16 800 aan 'n persoon voorgeskiet. Nadat ek twee jaar onsuksesvol probeer het om self my geld van die persoon te verhaal het ek moedeloos besluit om wel van Legal iQ se dienste gebruik te maak. Baie gou is 'n dagvaarding uitgeryk en binne drie maande nadat ek hulle genader het is die volle berag terugbetaal. Ek wil net baie dankie se vir die goeie raad en werk waarmee Legal iQ my bedien het die afgelope tyd. Legal iQ het my siening van Regsfirmas, wat baie negatief was, heeltemal verander. Baie dankie ook daarvoor.

Baie dankie dat u ook daar is net om te luister en te gesels wanneer ek moedeloos geraak het oor die saak. Hou so aan.

Sterkte."

Chris Bester.

Port Elizabeth




"My sister and I agreed that she would buy my car. A sales agreement needed to be drawn up. I contacted Legal iQ for advice in this matter. Within hours I had consulted with their lawyer and the contract was finalised. Your legal service you offer is absolutely wonderful, professional and most definitely well recommended! You have saved me time, money and have put me first! Thank you for your efficiency and prompt response to my request!

Thank you SO VERY MUCH Legal iQ!"

Sharon Mould

Randburg




"Ek is deur my vorige vrou by die Staat verkla omdat ek agterstallig met my onderhoudsbetalings. Ek is toe gedagvaar om in die Port Nolloth se Landdroskantoor te verskyn in verband met die klate. Weens 'n misverstand het ek toe nie op die betrokke hofdatum in die hof verskyn nie en het die Landdros 'n Lasbrief vir my in arrestasie uitgereik. Toe SAPD my kontak ivm die lasbrief het ek dadelik vir Legal iQ geskakel en hulle van die gebeure ingelig. Op grond van die Legal iQ Prokureur se advies het ek intussen seker gemaak dat my onderhoudsbetalings op datum is en het hy die saak verder met die Staatsaanklaer en die SAPS opgeneem. Deur die Prokureur se bemiddeling is alles uitgesorteer en die saak teruggetrek en het die Polisie my ook nie gearresteer nie. Die beste van alles is dat dit nie vir my nodig was om hof toe te gaan in Port Nolloth nie. Dit het my 'n geweldige klomp geld gespaar aan reis en verblyfkostes aangesien ek daarheen sou moes reis vanaf Kimberley waar ek woon. Baie dankie Legal iQ vir julle hulp en uitstekende diens."

Moegamat Osman

Kimberley